Read, copy, and download the Soos 'n Boss lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Soos 'n Boss by Snotkop from the album Snotkop. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:21.97. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.
[ti:Soos 'n Boss]
[ar:Snotkop]
[al:Snotkop]
[lang:Afrikaans]
[length:03:21.97]
[by:Jun]
[re:www.rclyricsband.com]
[ve:v0.0.5]
[00:00.00]
[00:05.85]Uh, Check dit uit
[00:07.83]Dis tyd om 'n bietjie los te raak
[00:09.91]Hoe raak jy los? Soos 'n Boss
[00:14.77]Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[00:18.55]Raak ons lo-o-o-os looos
[00:22.30]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[00:25.86]Baby ekke maak dit lekker
[00:30.42]Ek kry haar nommer, bel haar sommer elke dag (soos 'n boss)
[00:33.46]Ek drink my shots sonder hande, twee 'n slag (soos 'n boss)
[00:37.31]As jy my sien ek's op die beach, ek dra 'n speedo (soos 'n boss)
[00:41.23]Ek maak 'n vuur en braai my vleisie met tequila (soos 'n boss)
[00:44.94]En by die werk lyk ek besig maar ek blom (soos 'n boss)
[00:48.42]Op my computer kyk ek Ladies Dot Com (soos 'n boss)
[00:52.35]En ek praat Frans Fula Voulez-Vous S'il Vous Plait (soos 'n boss)
[00:55.98]Ek teken niks, ek maak 'n dop, soos al die girls wil hê soos 'n boss
[01:01.66]Soos'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[01:05.36]Maak ons lo-o-o-oss looos
[01:09.14]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[01:12.76]Baby ekke maak dit lekker
[01:17.10]Soos'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[01:20.50]Maak ons lo-o-o-oss looos
[01:24.30]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[01:27.70]Baby ekke maak dit lekker
[01:32.13]Ek chat met girls, enige girls, ek stel my voor (soos 'n boss)
[01:35.37]Hul kyk my op, hul kyk my af en hulle loop (soos 'n boss)
[01:39.07]Ek speel die lotto elke dag, my geld is klaar (soos 'n boss)
[01:42.98]En nou't ek niks, oh, ek trek terug in by ma (soos 'n boss)
[01:46.63]Ek dra my shades elke nag al is dit donker (soos 'n boss)
[01:50.38]X-ray visions, oh, ek sien deur al die rokke (soos 'n boss)
[01:54.15]Kry 'n tattoo op my rug van jou gesig (soos 'n boss)
[01:57.87]Toe breek ons op nou loop ek rond met jou gesig op my rug
[02:01.98]Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[02:05.43]Raak on lo-o-o-oss, looos
[02:09.12]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[02:12.80]Baby ekke maak dit lekker
[02:16.74]Soos'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[02:20.39]Raak ons lo-o-o-oss looos
[02:24.12]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[02:27.81]Baby ekke maak dit lekker
[02:32.30]En jy voel dit
[02:35.18]In die oggend, want ek doen dit, soos 'n boss
[02:39.80]En jy soek dit
[02:42.59]In die middel, want ek doen dit
[02:46.15]Soos 'n boss
[02:47.51]Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[02:51.02]Raak ons lo-o-o-oss, looos
[02:54.76]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[02:58.63]Baby ekke, maak dit lekker
[03:02.30]Soos'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss
[03:06.06]Raak ons lo-o-o-oss looos
[03:09.68]Wie's die bo-o-o-oss, noem my die boss
[03:13.46]Baby ekke maak dit lekker
[03:17.32]Soos 'n Boss
[03:18.54]RCLyricsBand.Com
This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)
You May Listen Soos 'n Boss by Snotkop
1. Who is the singer of "Soos 'n Boss" song?
⇒ Snotkop has sung the song "Soos 'n Boss".
2. Which album is the "Soos 'n Boss" song from?
⇒ The song "Soos 'n Boss" is from the album Snotkop.
3. In which language is the "Soos 'n Boss" song composed?
⇒ The song "Soos 'n Boss" is composed in the Afrikaans language.
4. What is the official duration of the "Soos 'n Boss" song?
⇒ The official duration of "Soos 'n Boss" is 03:21.97.
5. Can I reupload this LRC file on the internet?
⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.
6. Does this LRC file perfectly match the official song?
⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).
Snotkop - Soos 'n Boss