• rclyrisband-search
  • Home Search Dark Mode Request LRC Singer AIO Editor LRC Maker Request List LRC File Basics Privacy Policy Credits About Contact

    Download Raak Vir My Rustig Lyrics by Snotkop - Read, Copy & Get LRC, PDF, TXT, SRT Files

    Read, copy, and download the Raak Vir My Rustig lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Raak Vir My Rustig by Snotkop from the album Snotkop. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:45.53. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.



    Raak Vir My Rustig by Snotkop LRC Format

    [ti:Raak Vir My Rustig]
    [ar:Snotkop]
    [al:Snotkop]
    [lang:Afrikaans]
    [length:03:45.53]
    [by:Jun]
    [re:www.rclyricsband.com]
    [ve:v0.0.5]
    [00:00.00]
    [00:10.15]Vat hom soos 'n Vrydag
    [00:13.16]'N Vrydag laat die goeie tye rol
    [00:15.74]En laat daai worries, worries van jou rug af rol
    [00:19.86]Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
    [00:25.87]En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
    [00:29.95]Tjop en dop, en kom sit terug
    [00:33.88]Chill 'n bietjie stap stadig
    [00:36.01](Sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n,
    [00:39.85]Sit 'n) ... tjopie op die vuur en ... (raak vir my rustig) ...
    [00:49.27](Raak vir my rustig, hey) ...
    [01:00.77]Jy loop hier rond of dit jou plaas is
    [01:03.60]Nee dis te veel vir my
    [01:06.07]Jy maak of jy sommer die baas is
    [01:08.91]Nee chill 'n bietjie uit (chill uit)
    [01:11.35]Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
    [01:13.94]Nee raak 'n bietjie lui
    [01:15.51]Geld jaag is laas jaar, raak rustig vir my
    [01:20.73]As jy my, sien ek's altyd rustig
    [01:23.54]Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper Chrismas
    [01:25.70]So sit jou sonbrille op, en vat 'n breuk in jou kop, en hou kermis
    [01:29.39]Vat hom soos 'n Vrydag
    [01:32.29]'N Vrydag laat die goeie tye rol
    [01:35.39]En laat daai worries, worries van jou rug af rol
    [01:39.79]Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
    [01:44.93]En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
    [01:49.99]Tjop en dop, en kom sit terug
    [01:52.86]Chill 'n bietjie stap stadig
    [01:55.52](Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou,
    [01:58.97]Maak jou, maak jou) ...
    [01:59.87]Bra bietjie los en ... (raak vir my rustig hey)
    [02:00.29]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [02:04.91]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [02:09.62](Raak vir my rustig... hey)
    [02:11.84]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [02:14.83]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [02:21.18]Jy werk ook net asof die geld skaars is, nee dis nie nodig nie
    [02:25.17]Jy trap die petrol asof jy kwaad is, nee trap 'n bietjie briek
    [02:30.63]Jou suit en tie is styf, en dis gevaarlik
    [02:34.73]Maak dit los asb (maak los)
    [02:36.55]Rond jaag is laas jaar, ek skryf vir jou 'n brief
    [02:39.85]As ek jou sien, jy's altyd haastig
    [02:42.71]Jy's so haastig jy maak my ongemaklik
    [02:45.18]So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop, en raak rustig
    [02:49.61]Vat hom soos 'n Vrydag
    [02:51.47]'N Vrydag laat die goeie tye rol
    [02:54.50]En laat daai worries, worries van jou rug af rol
    [02:59.20]Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
    [03:03.63]En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
    [03:09.02]Tjop en dop, en kom sit terug
    [03:12.21]Chill 'n bietjie stap stadig
    [03:15.22](Gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n,
    [03:18.21]Gooi 'n) ... klippie op die ys en ... (raak vir my rustig hey)
    [03:19.37]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [03:22.86]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [03:28.60](Raak vir my rustig... hey)
    [03:30.49]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [03:33.53]Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
    [03:39.00](Raak vir my rustig... hey)
    [03:41.54]RCLyricsBand.Com

    This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)



    Try Our Free Tools


    You May Listen Raak Vir My Rustig by Snotkop

    apple music logospotify music logoamazon music logotidal music logoyoutube music logo

    Nagskof Opskop

    Song vir My Dad

    Jeukerig

    Proe Soos Naweek

    Raak Vir My Rustig

    Suikerflossie

    Kry Jou Ass By Die Werk

    Alles Gaan Okay Wees

    Dikkelicious

    Jy Raas

    Dis 'n Land

    Ek'S Dalk 'N Ses

    Woestersous

    HKGK

    Hoe Lykit!

    Aktiwiteite Wat Belangrik Is

    Party Heelnag

    Ek Val Vir Jou


    FAQ:

    1. Who is the singer of "Raak Vir My Rustig" song?

    ⇒ Snotkop has sung the song "Raak Vir My Rustig".

    2. Which album is the "Raak Vir My Rustig" song from?

    ⇒ The song "Raak Vir My Rustig" is from the album Snotkop.

    3. In which language is the "Raak Vir My Rustig" song composed?

    ⇒ The song "Raak Vir My Rustig" is composed in the Afrikaans language.

    4. What is the official duration of the "Raak Vir My Rustig" song?

    ⇒ The official duration of "Raak Vir My Rustig" is 03:45.53.

    5. Can I reupload this LRC file on the internet?

    ⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.

    6. Does this LRC file perfectly match the official song?

    ⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).

    Snotkop - Raak Vir My Rustig