• rclyrisband-search
  • Home Search Dark Mode Request LRC Singer AIO Editor LRC Maker Request List LRC File Basics Privacy Policy Credits About Contact

    RC Lyrics Band is for Sale

    Website + data till 25 Sept 2025 included.
    Interested buyers, please email: dibya1821@gmail.com

    Download Sluise Van Die Hemel Lyrics by Bok Van Blerk, Robbie Wessels - Read, Copy & Get LRC, PDF, TXT, SRT Files

    Read, copy, and download the Sluise Van Die Hemel lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Sluise Van Die Hemel by Bok Van Blerk, Robbie Wessels from the album Hoor Ons!. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:50.74. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.



    Sluise Van Die Hemel by Bok Van Blerk, Robbie Wessels LRC Format

    [ti:Sluise Van Die Hemel]
    [ar:Bok Van Blerk, Robbie Wessels]
    [al:Hoor Ons!]
    [lang:Afrikaans]
    [length:03:50.74]
    [by:Jun]
    [re:www.rclyricsband.com]
    [ve:v0.0.5]
    [00:00.00]
    [00:11.27]As die hart weer oor loop
    [00:13.96]Loop die mond ook oor
    [00:17.68]Van al die goeters wat jou bly maak
    [00:20.45]Wat jou bekoor
    [00:23.22]As die riviere oor loop
    [00:26.47]Loop die sluise oor
    [00:29.48]Van al die damme in die oorde
    [00:32.51]Wat hulle water verloor
    [00:36.16]Ja, so stap ek deur die lande
    [00:39.06]Met my oë op Jou gerig
    [00:42.09]Ja, so droom ek van my damme
    [00:45.16]Waar ek kon visvang jare terug
    [00:48.19]Ek onthou hoe ek saans in die winter maande
    [00:51.47]Gehol het in die reën sonder vrees of skaamte
    [00:54.53]Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
    [00:57.46]Uit die berg op my plaas voor dit opgedroog het
    [01:00.48]Daar was nooit te kort aan reën
    [01:06.57]Daar was nooit te kort aan reën
    [01:25.68]Toe die damme begin opdroog
    [01:28.36]En die veë begin te dood
    [01:31.39]Toe die weiding begin min raak
    [01:33.83]En gesny word aan die brood
    [01:37.76]Toe die vloei van die fontyne
    [01:40.53]En die waterare stol
    [01:43.83]Toe staan die grond bakhand
    [01:46.20]O, maak ons pense vol
    [01:49.80]En met die son se kondensasie
    [01:52.85]Begin die wolke saam te pak
    [01:55.89]En 'n hele reënboog nasie
    [01:59.17]Begin hul arms in te hak
    [02:01.94]En 'n noodkreet weerklink in die hoogste hemel
    [02:05.50]En die aarde roep saam in die taal van engele
    [02:08.48]Ons is hier, ons is dors
    [02:10.18]Kom en vul die droogte
    [02:11.79]Uit die water are van die allerhoogste
    [02:14.83]Ons sal heelhartig vertrou
    [02:19.59]Ons sal vertrou op Jou
    [02:25.93]Ja, so staan ons na die droogte op
    [02:29.59]Die halleluja vul die hart se klop
    [02:32.49]Die El Nino word 'n veë verhaal
    [02:35.85]In al die tale van die land vertaal
    [02:39.15]Word geskryf aan die verlede af
    [02:42.20]Dis genade dis nie God se straf
    [02:44.89]Haal jou Bybel van die boekrak af
    [02:48.16]Haal jou Bybel van die boekrak af
    [02:51.48]Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep
    [02:57.61]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
    [03:04.10]Die kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
    [03:09.90]Maak, maak die sluise, die Sluise van die hemel oop
    [03:16.15]Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep
    [03:22.31]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
    [03:28.35]Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop
    [03:35.04]Maak, maak die sluise, die Sluise van die hemel oop
    [03:41.12]RCLyricsBand.Com

    This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)



    Try Our Free Tools


    You May Listen Sluise Van Die Hemel by Bok Van Blerk, Robbie Wessels

    apple music logospotify music logoamazon music logotidal music logoyoutube music logo

    So Waai Die Wind

    Brandewyn Het Nie Brieke Nie

    Jy Praat Nog Steeds My Taal

    Afrikanerhart

    Soutwater

    Die Land

    Sluise Van Die Hemel

    Seilvisskoffel

    68 Chevy (Minki)

    Blouwildebliksemsfontein

    Tyd Om Te Trek

    My Kreet

    De La Rey

    Dis Wie Ons Is


    FAQ:

    1. Who is the singer of "Sluise Van Die Hemel" song?

    ⇒ Bok Van Blerk, Robbie Wessels has sung the song "Sluise Van Die Hemel".

    2. Which album is the "Sluise Van Die Hemel" song from?

    ⇒ The song "Sluise Van Die Hemel" is from the album Hoor Ons!.

    3. In which language is the "Sluise Van Die Hemel" song composed?

    ⇒ The song "Sluise Van Die Hemel" is composed in the Afrikaans language.

    4. What is the official duration of the "Sluise Van Die Hemel" song?

    ⇒ The official duration of "Sluise Van Die Hemel" is 03:50.74.

    5. Can I reupload this LRC file on the internet?

    ⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.

    6. Does this LRC file perfectly match the official song?

    ⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).

    Bok Van Blerk, Robbie Wessels - Sluise Van Die Hemel