• rclyrisband-search
  • Home Search Dark Mode Request LRC Singer AIO Editor LRC Maker Request List LRC File Basics Privacy Policy Credits About Contact

    Download Izzzit Lyrics by Snotkop - Read, Copy & Get LRC, PDF, TXT, SRT Files

    Read, copy, and download the Izzzit lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Izzzit by Snotkop from the album Snotkop. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 04:11.67. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.



    Izzzit by Snotkop LRC Format

    [ti:Izzzit]
    [ar:Snotkop]
    [al:Snotkop]
    [lang:Afrikaans]
    [length:04:11.67]
    [by:Jun]
    [re:www.rclyricsband.com]
    [ve:v0.0.5]
    [00:00.00]
    [00:14.50]Ek was oppad na die Spar, want ek was lus vir jam tertjies
    [00:18.28]Toe sien ek jou daar staan, by die till, waar jy werkies
    [00:22.09]Nog nooit so iets gesien nie, verloor amper my tekkies
    [00:25.83]Ek sê "yoh, jou skare lyk soos lekker skaap stertjies"
    [00:29.99]Maar sy sê "izzzit"
    [00:33.52]Sy kap my "izzzit"
    [00:37.58]Ek scheme toe hierdie is my kans, kom ek maak aangename kennis
    [00:41.20]Sê "hoe lyk'it met 'n tertjie, en 'n klein bietjie tennis"
    [00:45.00]Want daardie bene, daai boude, lyk vir my mos na wenners
    [00:49.02]Ek sê "yoh, ek sal jou vry, ma' ek sal jou vry soos in flenters"
    [00:52.71]Maar sy sê "izzzit"
    [00:56.53]Sy kap my "izzzit"
    [01:00.50]Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
    [01:06.49]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [01:11.88]Sy kap my "izzzit"
    [01:15.74]Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
    [01:22.01]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [01:27.18]Sy kap my "izzzit"
    [01:31.30]Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek, jy sal gekry
    [01:34.80]As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
    [01:38.87]Maar sy sê "izzzit"
    [01:42.59]Sy sê net "izzzit"
    [01:46.70]Ek's voor haar huis, geniet 'n Steri-Stampi, minding my own business
    [01:50.56]Ek dog, wag dat ek haar uitnooi vir 'n Fanta of 'n Fizzer
    [01:54.31]Sê "hallo, dis ekke, en girl jy maak my dissness"
    [01:58.00]Ek sê "yoh, as ek jou vry, dan vry ek jiu stukkend"
    [02:01.92]Maar sy sê "izzzit"
    [02:05.60]Sy kap my "izzzit"
    [02:09.67]Oppad terug van die klub, en ek's opsoek na 'n bederfie
    [02:13.40]Sien ek sy's in die KFC, met 'n Strawberry melkie
    [02:17.28]Sy vat 'n slukkie, en 'n drukkie, in 'n dun denim jean
    [02:20.67]As ek jou vry, gaan jy op eindig in Strawberries en Cream
    [02:24.87]Maar sy sê "izzzit"
    [02:28.83]Sy kap my "izzzit"
    [02:32.67]Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
    [02:38.81]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [02:44.01]Sy kap my "izzzit"
    [02:47.88]Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
    [02:54.19]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [02:59.40]Sy kap my "izzzit"
    [03:03.40]Ja, daai boude is gevaarlik, dis gevaarlik soos witblits
    [03:07.37]Maar al wat ek kry, wat ek kry, wat ek kry is "izzzit"
    [03:11.30]Sy kap my "izzzit"
    [03:18.98]Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek, jy sal gekry
    [03:22.37]As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
    [03:26.40]Maar sy sê "izzzit"
    [03:30.12]Sy sê net "izzzit"
    [03:34.09]Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
    [03:40.01]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [03:45.41]Sy kap my "izzzit"
    [03:49.28]Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
    [03:55.57]Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
    [04:00.81]Sy kap my "izzzit"
    [04:04.73]Sy kap my "izzzit"
    [04:08.61]Sy kap my "izzzit"
    [04:10.90]RCLyricsBand.Com

    This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)



    Try Our Free Tools


    You May Listen Izzzit by Snotkop

    apple music logospotify music logoamazon music logotidal music logoyoutube music logo

    Nagskof Opskop

    Song vir My Dad

    Jeukerig

    Proe Soos Naweek

    Raak Vir My Rustig

    Suikerflossie

    Kry Jou Ass By Die Werk

    Alles Gaan Okay Wees

    Dikkelicious

    Jy Raas

    Dis 'n Land

    Ek'S Dalk 'N Ses

    Woestersous

    HKGK

    Hoe Lykit!

    Aktiwiteite Wat Belangrik Is

    Party Heelnag

    Ek Val Vir Jou


    FAQ:

    1. Who is the singer of "Izzzit" song?

    ⇒ Snotkop has sung the song "Izzzit".

    2. Which album is the "Izzzit" song from?

    ⇒ The song "Izzzit" is from the album Snotkop.

    3. In which language is the "Izzzit" song composed?

    ⇒ The song "Izzzit" is composed in the Afrikaans language.

    4. What is the official duration of the "Izzzit" song?

    ⇒ The official duration of "Izzzit" is 04:11.67.

    5. Can I reupload this LRC file on the internet?

    ⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.

    6. Does this LRC file perfectly match the official song?

    ⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).

    Snotkop - Izzzit