• rclyrisband-search
  • Home Search Dark Mode Request LRC Singer AIO Editor LRC Maker Request List LRC File Basics Privacy Policy Credits About Contact

    Download Inge 2 Lyrics by Die Piesangskille - Read, Copy & Get LRC, PDF, TXT, SRT Files

    Read, copy, and download the Inge 2 lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Inge 2 by Die Piesangskille from the album Almal Gly. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:41.06. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.



    Inge 2 by Die Piesangskille LRC Format

    [ti:Inge 2]
    [ar:Die Piesangskille]
    [al:Almal Gly]
    [lang:Afrikaans]
    [length:03:41.06]
    [by:Jun]
    [re:www.rclyricsband.com]
    [ve:v0.0.5]
    [00:00.00]
    [00:09.55]Sy dra RayBans
    [00:12.33]En two-tone Vans
    [00:14.09]Sy's mooier as die sonsak
    [00:16.64]Op 'n Saterdagaand
    [00:19.09]Sy glinster soos die maan
    [00:21.23]Sy is soms skaam
    [00:23.26]Maar ek wil verdwyn
    [00:26.41]Tussen die sterre wat so
    [00:29.40]Skyn, skyn om jou verdwyn
    [00:31.51]Kyk na my vergeet die pyn
    [00:33.87]Skyn, skyn om jou verdwyn
    [00:36.30]Kyk na my vergeet
    [00:38.89]Die pyn
    [00:41.83]♪
    [00:49.87]Ek sien haar op die straat
    [00:52.29]Wyn drink, en lag
    [00:54.45]Op 'n Dinsdagaand
    [00:56.45]In Stellenbosch
    [00:58.46]Sy het die prag van die boland
    [01:01.57]In haar lag
    [01:04.68]Maar wag
    [01:08.24]Sy dra RayBans
    [01:10.33]En two-tone Vans
    [01:12.33]Sy's mooier as die sonsak
    [01:15.00]Op 'n Saterdagaand
    [01:17.05]Sy glinster soos die maan
    [01:19.29]Sy is soms skaam
    [01:21.69]Maar ek wil verdwyn
    [01:24.11]Tussen die sterre wat so skyn, skyn
    [01:28.94]Om jou verdwyn
    [01:30.13]Kyk na my vergeet die pyn
    [01:32.45]Skyn, skyn om jou verdwyn
    [01:34.64]Kyk na my vergeet
    [01:37.61]Die pyn
    [01:39.81]♪
    [01:48.19]Ek droom oor haar
    [01:51.54]Soos ek
    [01:54.44]Na die Weskus se golwe staar
    [02:01.18]Jou branders breek hier in my kop
    [02:05.95]Op die rotse waar ek weer met God oor jou praat
    [02:11.21]Ek praat
    [02:12.44]Maar niemand luister nie
    [02:14.62]Ek skree, ek skree
    [02:16.64]Maar niemand hoor my nie
    [02:19.29]Ek praat, ek praat
    [02:21.16]Maar niemand luister nie
    [02:23.66]Ek skree, ek skree
    [02:26.04]Inge, ek skree vir jou
    [02:29.74]♪
    [02:38.06]Sy dra RayBans
    [02:40.87]En two-tone Vans
    [02:42.55]Sy's mooier as die sonsak
    [02:45.18]Op 'n Saterdagaand
    [02:47.40]Sy glinster soos die maan
    [02:49.35]Sy is soms skaam
    [02:51.97]Maar ek wil verdwyn
    [02:54.87]Tussen die sterre wat so
    [02:57.80]Skyn, skyn om jou verdwyn
    [02:59.97]Kyk na my vergeet die pyn
    [03:02.21]Skyn, skyn om jou verdwyn
    [03:04.55]Kyk na my vergeet
    [03:07.74]Die pyn
    [03:09.79]♪
    [03:18.30]Sy dra RayBans
    [03:20.83]En two-tone Vans
    [03:22.74]Sy's mooier as die sonsak
    [03:25.40]Op 'n Saterdagaand
    [03:27.29]Sy glinster soos die maan
    [03:29.69]Sy is soms skaam
    [03:32.79]Maar Inge
    [03:34.79]Ek wil jou verstaan
    [03:36.93]RCLyricsBand.Com

    This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)



    Try Our Free Tools


    You May Listen Inge 2 by Die Piesangskille

    apple music logospotify music logoamazon music logotidal music logoyoutube music logo

    Inge 2

    Haar Naam Was Somer

    Pen and Papier


    FAQ:

    1. Who is the singer of "Inge 2" song?

    ⇒ Die Piesangskille has sung the song "Inge 2".

    2. Which album is the "Inge 2" song from?

    ⇒ The song "Inge 2" is from the album Almal Gly.

    3. In which language is the "Inge 2" song composed?

    ⇒ The song "Inge 2" is composed in the Afrikaans language.

    4. What is the official duration of the "Inge 2" song?

    ⇒ The official duration of "Inge 2" is 03:41.06.

    5. Can I reupload this LRC file on the internet?

    ⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.

    6. Does this LRC file perfectly match the official song?

    ⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).

    Die Piesangskille - Inge 2