Read, copy, and download the In Die Bosveld lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song In Die Bosveld by Juan Boucher, Neil Somers from the album Juan Boucher. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:45.14. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.
[ti:In Die Bosveld]
[ar:Juan Boucher, Neil Somers]
[al:Juan Boucher]
[lang:Afrikaans]
[length:03:45.14]
[by:Jun]
[re:www.rclyricsband.com]
[ve:v0.0.5]
[00:00.00]
[00:10.56]As kameelhout vlamme dans met jou
[00:12.63]Gedagtes in die aand weet jy waar jy is
[00:17.32]Is jy in die Bosveld
[00:21.24]As die buskruit reuk jou vang soos die mis in die oggend hang
[00:25.26]As jy weet die waarheid is
[00:28.35]Dit is die Bosveld
[00:31.47]My broer my vriend my kameraad
[00:33.54]Dis bos dis bloed die skote praat die waarheid
[00:39.31]Die son sal sak en als verdwyn
[00:41.47]Die maan sal deur die bome skyn vanaand
[00:45.68]Op jou en my
[00:49.01]In die Bosveld
[00:51.66]Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus
[00:54.97]Die Bosveld
[00:56.99]Waar die reuk van die veld in my hart kom rus
[01:00.05]Die Bosveld
[01:02.79]My hart se huis
[01:05.28]Die Bosveld
[01:10.03]Mmm in die Bosveld
[01:13.36]Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat
[01:16.08]Die Bosveld
[01:19.08]Want dis hier waar jy leer om 'n mens te raak
[01:20.98]Die Bosveld
[01:23.47]Steek die vuur in my hart weer aan
[01:26.29]Ek verlang die Bosveld
[01:30.44]My hart klop Disselboom wat konstant van koelte droom
[01:36.56]En ek hoop jy rus
[01:39.44]In die bos waar vrede is
[01:42.43]Soos die dakke in die verte kraak en jou hart se golweduine maak
[01:47.11]En my kouekoors
[01:49.60]Is ek woordeloos
[01:53.04]My broer my vriend jy's 'n generaal
[01:55.49]Die verlange van die vlamme het ons ingehaal in herinnering
[01:59.87]Van die wat voor ons was
[02:02.74]Die son sal sak en als verdwyn
[02:05.81]Die maan sal deur die bome skyn vanaand
[02:09.97]Op jou en my
[02:13.37]In die Bosveld
[02:16.39]Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus
[02:19.24]Die Bosveld
[02:21.69]Waar die reuk van die veld in my hart kom rus
[02:24.84]Die Bosveld
[02:26.49]My hart se huis die Bosveld
[02:33.20]Mmm in die Bosveld
[02:37.04]Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat
[02:40.44]Die Bosveld
[02:43.21]Want dis hier waar jy leer om 'n mens te raak
[02:45.40]Die Bosveld
[02:48.16]Steek die vuur in my hart weer aan
[02:50.39]Ek verlang die Bosveld
[02:55.41]Mmm in die Bosveld
[02:58.50]Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus
[03:01.31]Die Bosveld
[03:03.75]Waar die reuk van die veld in my hart kom rus
[03:06.61]Die Bosveld
[03:09.36]My hart se huis die Bosveld
[03:16.44]Mmm in die Bosveld
[03:19.11]Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat
[03:22.73]Die Bosveld
[03:25.03]Want dis hier waar jy leer om 'n mens te raak
[03:27.37]Die Bosveld
[03:30.48]Steek die vuur in my hart weer aan
[03:32.72]Ek verlang die Bosveld
[03:37.62]RCLyricsBand.Com
This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)
You May Listen In Die Bosveld by Juan Boucher, Neil Somers
1. Who is the singer of "In Die Bosveld" song?
⇒ Juan Boucher, Neil Somers has sung the song "In Die Bosveld".
2. Which album is the "In Die Bosveld" song from?
⇒ The song "In Die Bosveld" is from the album Juan Boucher.
3. In which language is the "In Die Bosveld" song composed?
⇒ The song "In Die Bosveld" is composed in the Afrikaans language.
4. What is the official duration of the "In Die Bosveld" song?
⇒ The official duration of "In Die Bosveld" is 03:45.14.
5. Can I reupload this LRC file on the internet?
⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.
6. Does this LRC file perfectly match the official song?
⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).
Juan Boucher, Neil Somers - In Die Bosveld