Read, copy, and download the Haai Haai lyrics LRC file, which provides synchronized music subtitles for the song Haai Haai by Riaan Benadé, Ricus Nel from the album Haai Haai. Our LRC file is created using the free "LRC File Maker" tool and matches the official length of the song, which is 03:18.99. Additionally, you can download the lyrics in TXT (.txt), SRT (.srt), and PDF (.pdf) formats.
[ti:Haai Haai]
[ar:Riaan Benadé, Ricus Nel]
[al:Haai Haai]
[lang:Afrikaans]
[length:03:18.99]
[by:Jun]
[re:www.rclyricsband.com]
[ve:v0.0.5]
[00:00.00]
[00:00.97]Het Ricky jou vertel
[00:02.63]Van oom Dries du Plooy
[00:05.90]Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
[00:10.98]Manne hy's nors, hoor,
[00:14.07]Jy verstaan nie, my maat
[00:17.37]Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
[00:23.15]Maar as die bakkie staan en idle
[00:26.83]Reg vir die dag se jag
[00:28.21]Dan kom oom Dries du Plooy en sê
[00:31.89]Kêrels, wag 'n slag..."
[00:33.96]Voor ons waai haai haai,
[00:36.80]Haai haai, haai haai
[00:39.26]Kom ons braai, haai haai,
[00:42.73]Haai haai, haai haai
[00:45.11]Ziggy ziggy haai haai
[00:46.94]Vergeet die slaai
[00:48.49]Voor ons waai haai haai
[00:50.93]Kom ons braai haai haai,
[00:53.87]Haai haai, haai haai
[00:56.90]Eindelik innie veld, vat skaars 'n spoor
[01:02.61]Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
[01:08.26]Toe vat ons 'n breek,
[01:11.01]Want ons is dik gevreet
[01:14.31]Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
[01:19.98]En die bakkie staan en idle
[01:23.74]Reg om verder te jag
[01:26.09]Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag 'n slag..."
[01:31.15]Voor ons waai haai haai,
[01:34.17]Haai haai, haai haai
[01:36.90]Kom ons braai, haai haai,
[01:39.94]Haai haai, haai haai
[01:42.61]Ziggy ziggy haai haai
[01:44.39]Vergeet die slaai
[01:45.89]Voor ons waai haai haai
[01:48.63]Kom ons braai haai haai,
[01:51.31]Haai haai, haai haai
[01:54.31]Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
[01:57.92]Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
[02:00.87]Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
[02:06.16]Ooh eet, eet, eet
[02:07.66]Die hardekole knetter
[02:09.49]Eet, eet, eet
[02:11.01]Ons vat 'n bietjie better
[02:12.18]Dis laat in die aand almal
[02:13.67]Wil gaan slaap,
[02:14.88]Maar oom Dries wil eers iets sê
[02:19.07]"Kêrels wag 'n slag..."
[02:23.02]Voor ons waai haai haai,
[02:25.48]Haai haai, haai haai
[02:28.48]Kom ons braai, haai haai,
[02:31.49]Haai haai, haai haai
[02:34.23]Ziggy ziggy haai haai
[02:37.41]Vergeet die slaai
[02:38.95]Voor ons waai haai haai
[02:40.40]Kom ons braai haai haai,
[02:43.15]Haai haai, haai haai
[02:46.53]Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
[02:49.53]Eet eet eet ons voete vattie grond nie
[02:52.44]Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
[02:57.55]Eet, eet, eet die hardekole knetter
[03:00.88]Eet, eet, eet ons vat n bietjie better
[03:03.82]Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
[03:11.31]Ek mis my vrou se slaai
[03:14.92]RCLyricsBand.Com
This LRC file may not match your music if the duration is not the same. Click Edit below and simply apply an offset (+0.10 sec, -0.10 sec, etc.)
You May Listen Haai Haai by Riaan Benadé, Ricus Nel
1. Who is the singer of "Haai Haai" song?
⇒ Riaan Benadé, Ricus Nel has sung the song "Haai Haai".
2. Which album is the "Haai Haai" song from?
⇒ The song "Haai Haai" is from the album Haai Haai.
3. In which language is the "Haai Haai" song composed?
⇒ The song "Haai Haai" is composed in the Afrikaans language.
4. What is the official duration of the "Haai Haai" song?
⇒ The official duration of "Haai Haai" is 03:18.99.
5. Can I reupload this LRC file on the internet?
⇒ Sorry, you are not allowed to reupload this LRC file on the internet without permission. This is only for your personal use.
6. Does this LRC file perfectly match the official song?
⇒ Yes, it does most of the time, but sometimes you may need to apply an offset using our tool, LRC File Maker (e.g., +10 or -10).
Riaan Benadé, Ricus Nel - Haai Haai